Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde.
Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52238] Di, 23 Oktober 2001 13:17 na volgende boodskap
AlanC[1]  is tans af-lyn  AlanC[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dag mense.

Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
dictionary".

Dankie,
AlanC.
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52239 is 'n antwoord op boodskap #52238] Di, 23 Oktober 2001 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

AlanC wrote:
> Dag mense.
>
> Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
> verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
> mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
> rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
> net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
> Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
> dictionary".
>

Jou Afrikaans en jou spelling daarvan is baie goed. Die -7 boaan jou pos
laat my dink jy is op die Weskus van
die VSA. Is ek reg?

Tant Hessie Poirot
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52240 is 'n antwoord op boodskap #52238] Di, 23 Oktober 2001 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3BD573F9.6FB677B8@home.com...
AlanC wrote:

> Dag mense.
>
> Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
> verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
> mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
> rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
> net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
> Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
> dictionary".
>

Jou Afrikaans en jou spelling daarvan is baie goed. Die -7 boaan jou pos
laat my dink jy is op die Weskus van
die VSA. Is ek reg?

Tant Hessie Poirot

Spreke is silwer, swye is goud

Gr.Rico
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52242 is 'n antwoord op boodskap #52238] Di, 23 Oktober 2001 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:
> Spreke is silwer, swye is goud
>

Dis die taal van 'n bangbroek, Rico.

Tant Hessie van die Agterste van Helsdingens
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52246 is 'n antwoord op boodskap #52238] Di, 23 Oktober 2001 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"AlanC" schreef...
> Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
> verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
> mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
> rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
> net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
> Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
> dictionary".

Ek het net 'n lys met 500 algemene woorde en 'n lys met meer as 100.000
woorde kan vind:

http://www.ibi.co.za/frank/afr/

Op die volgende site kan mens 'n gratis speltoetser vir notepad aflaai:

http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm

Groete,
Arthur
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52250 is 'n antwoord op boodskap #52238] Di, 23 Oktober 2001 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> "Arthur" schreef...
>> "AlanC" schreef...
>>> Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
>>> verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
>>> mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
>>> rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
>>> net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
>>> Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
>>> dictionary".
>>
>> Ek het net 'n lys met 500 algemene woorde en 'n lys met meer as 100.000
>> woorde kan vind:
>>
>> http://www.ibi.co.za/frank/afr/
>>
>> Op die volgende site kan mens 'n gratis speltoetser vir notepad aflaai:
>>
>> http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm
>
> Kyk Arthur jy gee 'n antwoord op die vra!!

Ja, dat weet ek self ook wel, hoor!

> Dan is spreke goed.

Hmm, skryf, maar oukei ek vat jou drift.

> Weet jy nie die antwoord nie, dan is dit beter te swyg en nie met 'n eien
> vraag kom nie.

Af Rico! Koes! Kalmeer, dis sleg vir jou bloeddruk :)

Groete,
Arthur
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52252 is 'n antwoord op boodskap #52246] Di, 23 Oktober 2001 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:9r4bje$28d2$1@news.kabelfoon.nl...
> "AlanC" schreef...
>> Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
>> verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
>> mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
>> rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
>> net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
>> Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
>> dictionary".
>
> Ek het net 'n lys met 500 algemene woorde en 'n lys met meer as 100.000
> woorde kan vind:
>
> http://www.ibi.co.za/frank/afr/
>
> Op die volgende site kan mens 'n gratis speltoetser vir notepad aflaai:
>
> http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm
>
> Groete,
> Arthur
>

Kyk Arthur jy gee 'n antwoord op die vra!!
Dan is spreke goed.
Weet jy nie die antwoord nie, dan is dit beter te swyg en nie met 'n eien
vraag kom nie.

Gr.Rico
>
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52253 is 'n antwoord op boodskap #52238] Di, 23 Oktober 2001 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3BD593E9.17F9BEF8@home.com...
> Rico wrote:
>
>> Spreke is silwer, swye is goud
>>
>
> Dis die taal van 'n bangbroek, Rico.
>
> Tant Hessie van die Agterste van Helsdingens
>

Swak!!

Gr.Rico
>
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52270 is 'n antwoord op boodskap #52238] Wo, 24 Oktober 2001 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AlanC[1]  is tans af-lyn  AlanC[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
@home.com skryf in boodskap news:...
> AlanC wrote:
>
>> Dag mense.
>>
>> Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
>> verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
>> mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
>
>> rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
>> net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
>> Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
>> dictionary".
>>
>
> Jou Afrikaans en jou spelling daarvan is baie goed. Die -7 boaan jou pos
> laat my dink jy is op die Weskus van
> die VSA. Is ek reg?
>
> Tant Hessie Poirot

Nee, Tant Hessie, ek werk en bly in Jhb. pobox.com is maar net my
permanente epos adres.
Re: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde. [boodskap #52271 is 'n antwoord op boodskap #52246] Wo, 24 Oktober 2001 07:37 Na vorige boodskap
AlanC[1]  is tans af-lyn  AlanC[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:...
> "AlanC" schreef...
>> Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans. Om die aantal spelfoute te
>> verminder wil ek 'n "custom dictionary" opstel vir MS Word met die
>> mees algemene Afrikaanse woorde. Nou wil ek ook nie 'n ander honderd
>> rand uithaal vir die beskikbare sagteware. Is daar 'n plek waar ek
>> net 'n text file kan kry met sowat 5000 algemene Afrikaanse woorde?
>> Dis dan mos maklik om so lys te "import" in 'n MS Word "custom
>> dictionary".
>
> Ek het net 'n lys met 500 algemene woorde en 'n lys met meer as 100.000
> woorde kan vind:
>
> http://www.ibi.co.za/frank/afr/
>
> Op die volgende site kan mens 'n gratis speltoetser vir notepad aflaai:
>
> http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm
>
> Groete,
> Arthur

Dankie Arthur.
Vorige onderwerp: Re: Afrikaanse woord gesoek
Volgende onderwerp: Toelaag/loelae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 10:28:51 MGT 2024